Port St. Johns

Port St. Johns
Die binnedorp
Die binnedorp
Port St. Johns is in Oos-Kaap
Port St. Johns
Port St. Johns
 Port St. Johns se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°37′15″S 29°32′40″O / 31.62083°S 29.54444°O / -31.62083; 29.54444
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikO.R. Tambo
MunisipaliteitPort St Johns
Stigting1845
Oppervlak
 • Totaal8,03 km2 (3,10 vk. myl)
Hoogte
7 m (23 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 441
 • Digtheid802/km2 (2 080/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.1%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense3.5%
 • Swart mense97.7%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 89.7%
 • Engels 6.2%
 • Ander 4.1%
Poskode (strate)
5120

Port St. Johns is 'n dorp aan die Wildekus van die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë langs die mond van die Umzimvuburivier (Xhosa vir "Seekoeirivier"). Die dorp is 96 km oos van Mthatha.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Port St. Johns". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy